Platinum Sosiale Wetenskappe Graad 6 – Geskiedenis

Of jy nou ‘n ouer is wat jou kind se opvoeding wil aanvul of ‘n onderwyser wat addisionele hulpmiddels vir jou klaskamer soek, hierdie Graad 6-onderrighulpmiddels is ‘n uitstekende manier om Geskiedenis ‘n opwindende avontuur te maak! Hierdie versameling sluit PowerPoints, opsommings, projekte en toetse in wat die perfekte aanvulling is tot die Platinum-handboeke, wat op Snapplify beskikbaar is. Met hierdie hulpmiddels sal leerders in staat wees om die verlede te verken op ‘n manier wat hul nuuskierigheid sal prikkel en hulle sal inspireer om meer te wil leer.
Op soek na Engelse hulpmiddels? Browse the Grade 6 History collection here.
Kwartaal 1

SW 6 Gesk Toets K1 2022
Description
Graad 6 Sosiale Wetenskappe Geskiedenis Toets vir Kwartaal 1. Die toets bestaan uit brongebaseerde vrae en sluit ’n paragraaf tipe vraag in. Opgestel vir ekonomiese druk en kopiëring aangesien die meeste bronne in wit en swart is. Nasienriglyne, asook ’n opsomming van kognitiewe vlakke ingesluit. Teachers Galore

Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 1 Mapungubwe opsommings PDF en Powerpoint
Description
Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 1 ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe opsommings PDF en Powerpoint Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe: ONDERWERP GESKIEDENIS1 ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe Eenheid 1.1 Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900 n.C. en 1300 n.C. Eenheid 1.2 Mapungubwe: die eerste staat in Suider-Afrika 1220 – 1300 Eenheid 1.3Goue renoster en ander goue voorwerpe (simbole van koninklike mag en politieke leierskap) Eenheid 1.4 Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (globalisering) Eenheid 1.5 Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe Eenheid 1.6 Groot-Zimbabwe Eenheid 1.7 Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die-selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was Wat is ingesluit? 62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 14 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus
Kwartaal 2

Graad 6 Geskiedenis - Kwartaal 2: Ontdekkingsreisigers - PPT & PDF opsommings
Description
Hierdie produk beva tGr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as 'n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer, of deur ouers tuis met leerders. Leerders kan ook self die Powerpoint bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. Onderwerpe: Eenheid 2.1: Redes vir Europese ontdekkingsreise Eenheid 2.2: Leonardo da Vinci & Galileo Galilei Eenheid 2.3: Nuwe idees en kennis Eenheid 2.4: Handel en wins Eenheid 2.5: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Wat is ingesluit? 62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Terme vir gebruik: Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus

SW 6 Geskiedenis Toets K2 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geskiedenis Toets Kwartaal 2 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Kwartaal 1: 15 punte Kwartaal 2:25 punte Totaal:40 punte Paragraaftipe vraag ingesluit met rubriek. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Vyf paragraaftipe vrae met antwoorde. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering.
Kwartaal 3

Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 3- Demokrasie en Regte- Opsommings in PDF en Powerpoint
Description
Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 3: Demokrasie en Regte in Suid-Afrika: opsommings PDF en Powerpoint Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 3 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: EENHEID 3.1: HOE MENSE HULSELF IN ‘N DEMOKRASIE REGEER EENHEID 3.2: REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN BURGERS IN ’N DEMOKRASIE EENHEID 3.3: KINDERS SE REGTE & VERANTWOORDELIKHEDE EENHEID 3.4: NASIONALE SIMBOLE Wat is ingesluit? 60 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus

GR.6 GESKIEDENIS BUNDEL PAK KWARTAAL 1-4 POWERPOINT & PDF OPSOMMINGS
Description
SPAAR 30% met hierdie Bundel pak van Gr.6 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings. Perfek vir aanbieding in klas, hersiening, en eksamenvoorbereiding tuis. Die produk bevat die volgende vir elke kwartaal: - ‘n Powerpoint opsomming/aanbieding met pragtige leersame illustrasies. - Addisionele PDF opsommings om te druk vir leerders.. Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Sien details van onderwerpe ingesluit aan die onderkant van die beskrywing van die produk. Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. TOELAATBARE GEBRUIK: Hierdie produk mag gebruik word: – Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders. – In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik. Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie. Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus Onderwerpe ingesluit in opsommings: KWARTAAL 1: ’n Afrika-koninkryk lank gelede in Suider-Afrika: Mapungubwe Eenheid 1.1 Veranderinge in gemeenskappe in die Limpopo-vallei tussen 900 n.C. en 1300 n.C. Eenheid 1.2 Mapungubwe: die eerste staat in Suider-Afrika 1220 – 1300 Eenheid 1.3Goue renoster en ander goue voorwerpe (simbole van koninklike mag en politieke leierskap) Eenheid 1.4 Handel regoor Afrika, oor die Indiese Oseaan en verder (globalisering) Eenheid 1.5 Vandag: Wêrelderfenisterrein en Orde van Mapungubwe Eenheid 1.6 Groot-Zimbabwe Eenheid 1.7 Europese ontdekkingsreisiger in Asië op die-selfde tyd toe Mapungubwe op sy kruin was 62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 14 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders KWARTAAL 2: Ontdekkingsreisigers uit Europa vind Suider-Afrika Eenheid 2.1: Redes vir Europese ontdekkingsreise Eenheid 2.2: Leonardo da Vinci & Galileo Galilei Eenheid 2.3: Nuwe idees en kennis Eenheid 2.4: Handel en wins Eenheid 2.5: Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC) 62 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders KWARTAAL 3: Demokrasie en Regte in Suid-Afrika: 3.1: Hoe mense hulsel in ‘n demokrasie regeer 3.2 Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie 3.3 Kinders se regte en verantwoordelikhede 3.4 Nasionale Simbole 60 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders KWARTAAL 4: Medisyne deur die jare 4.1 Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika 4.2 Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings 4.3 ’n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting 4.4 Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing 48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Kwartaal 4

Graad 6 Geskiedenis - Kwartaal 4: Medisyne deur die jare - Powerpoint & PDF opsommings
Description
Gr. 6 Geskiedenis – Kwartaal 4: Medisyne deur die jare - opsommings PDF en Powerpoint Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk.Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe: ONDERWERP GESKIEDENIS Kwartaal 4:Medisyne deur die jare Eenheid 4.1 Inheemse (tradisionele) medisyne in Suid-Afrika Eenheid 4.2 Sommige moderne Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings Eenheid 4.3 ’n Deurbraak in chirurgie: die eerste hartoorplanting Eenheid 4.4 Verband tussen holistiese en Westerse vorms van genesing Jenner, Pasteur, Chris Barnard, Florence Nightingale, Lister, Fleming & Richard Koch se werk word bespreek. Asook inheemse medisyne en genesers. Wat is ingesluit? 48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir kinders se eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus

SW 6 Geskiedenis Toets K4 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geskiedenis Toets Kwartaal 4 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Totaal: 40 punte Kwartaal 3: 15 Kwartaal 4: 25 Brongebaseerde vrae Paragraaftipe vraag met rubriek. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering.