Platinum Sosiale Wetenskappe Graad 5 – Geografie

Help jou Graad 5 -leerders en -kinders om ‘n dieper begrip van die wêreld om hulle te ontwikkel met hierdie Geografie-onderrighulpmiddels. Hierdie PowerPoints, opsommings, take en toetse is die perfekte aanvulling vir die Platinum-handboeke, wat op Snapplify gevind kan word. Met hierdie hulpmiddels kan jy ‘n prettige en innemende leeromgewing skep wat jou leerders en kinders inspireer en motiveer.
Op soek na Engelse hulpmiddels? Browse the Grade 5 Geography collection here.
Kwartaal 1

SW 5 Geografie Toets K1 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geografie Toets Kwartaal 1 (2023) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP) Sluit die volgende in: Totaal: 30 punte Brongebaseerde vrae. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering. Addisionele take ingesluit vir toetsvoorbereiding. (4 bladsye)

Gr. 5 Geografie - Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en aanbieding in Powerpoint
Description
Gr. 5 Geografie - Kwartaal 1: Kaartvaardighede: opsommings PDF en Powerpoint Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 1: Kaartvaardighede Eenheid 1.1: Wêreldkaart & Kompasrigtings Eenheid 1.2: Afrika ons vasteland Eenheid 1.3: Fisiese kaart van Afrika Eenheid 1.4: Beelde van Afrika Wat is ingesluit? 56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus

SW 5 Geo Hersieningstaak K1
Description
Sosiale Wetenskappe Geografie Graad 5 Hersieningsoefeninge. Die hersieningsoefeninge dek al die werk gedoen gedurende kwartaal 1. Prentjies en kaarte ingesluit om leerders te help met die voorbereiding van formele toetse. Meeste prentjies is in swart en wit vir ekonomiese druk en kopiëring. Teachers Galore

SW GR 5 GEO TOETS K1 2022
Description
Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie Toets vir Kwartaal 1. Die toets is bestaan uit brongebaseerde vrae en sluit verskillende kaarte en foto’s in. Opgestel vir ekonomiese druk en kopiëring aangesien die meeste bronne in wit en swart is. Nasienriglyne, asook ’n opsomming van kognitiewe vlakke ingesluit, asook ’n bladsy met blanko kaarte vir toetsvoorbereiding. Teachers Galore
Kwartaal 2

SW 5 Geografie Toets K2 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geografie Toets Kwartaal 2 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Kwartaal 1: 10 punte Kwartaal 2: 20 punte Totaal: 30 punte Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning per onderwerp uiteengesit Ekstra bronne ingesluit om te help met hersiening en sluit in die kompas en verskeie kaarte. In Word formaat vir maklike redigering

Graad 5 Geografie - Kwartaal 2: Fisiese Kenmerke van Suid-Afrika- PPT & PDF opsommings
Description
Hierdie produk bevat Gr. 5 Geskiedenis volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as 'n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer en die PDF opsomming kan deur onderwyser uitgedruk word en aan Leerders uitgedeel word. Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as 'n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer. Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. Onderwerpe: Eenheid 2.1: Suid-Afrika van bo-af (fisiese kaart) Eenheid 2.2: Fisiese kenmerke Eenheid 2.3: Riviere Eenheid 2.4: Fisiese kenmerke & Menslike aktiwiteite Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Wat is ingesluit? 48 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Terme vir gebruik: Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus
Kwartaal 3

SW GR 5 K3 GEO PROJEK
Description
Sosiale Wetenskappe Graad 5 projek oor die weer. Minimum en maksimum temperature, wolkbedekking, windrigting en windspoed word geassesseer. Aktiwiteite wat afhang van die weer en instrumente gebruik om die elemente van die weer te meet ook gedek. Projek is gebaseer op ’n weergids wat vir aparte aktiwiteite gebruik kan word.
Kwartaal 4

SW 5 Geo Toets K4 2022
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geografie Toets Kwartaal 4 (2022) Opgestel volgens die Jaarlikse Onderrigplan (JOP). Sluit die volgende in: Totaal: 40 punte Kwartaal 3: 15 Kwartaal 4: 25 Brongebaseerde vrae. Paragraaftipe vraag met rubriek. Nasienriglyne ingesluit. Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie. Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui. Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring. In Word formaat vir maklike redigering.

Gr. 5 Geografie - Kwartaal 4: Minerale & Mynbou: opsommings PDF en Powerpoint (Platinum)
Description
Graad 5 Geografie Kwartaal 4 opsommings: Minerale en Mynbou: in Suid-Afrika Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 4: Minerale en Mynbou in Suid-Afrika Eenheid 4.1: Mineraal- & steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika Eenheid 4.2: Mynbou en die omgewing Eenheid 4.3: Mynbou en mense Wat is ingesluit? 42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus Hierdie produk is ook beskikbaar in 'n volle jaar bundel-pakket.