Graad 6 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Ons het hierdie KABV-belynde versameling gebundel om jou en jou student te help om sukses te behaal hierdie kwartaal 4. Hierdie versameling sluit gereed-vir-gebruik onderrighulpmiddels vir verskeie vakke in, van Afrikaans en Wiskunde tot Sosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede. Ons het ook Engelse hulpmiddels beskikbaar vir graad 6!
Afrikaans

Graad 6 Afrikaans Huistaal kwartaal 4 beplanning
Description
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 4 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
59 bladsye.
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
Beplanning vir week 1-6. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Werkkaarte wat die volgende insluit: Lees en kyk , Luister en praat, Skryf en aanbied, vinnige taaloefeninge.
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke - Platinum nie - maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum- en Afrikaans Sonder Grense-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.

Afrikaans HT graad 6 kwartaal 2 JOP 2023: Volle pakket
Description
Hierdie is 'n volledige pakket wat 'n leerderboek en 'n onderwysersgids insluit. Die pakket is opgestel volgens die nuutste, hersiene JOP. Die pakket bevat 4 siklusse wat oor twee weke elk strek. Die pakket sluit informele aktiwiteite asook formele assesseringstake in. Die onderwysersgids bevat die jaarprogram, kwartaal 1 se beplanning en die memorandums en rubrieke wat nodig is om werk te assesseer. Die leerderboek bevat ook leesstukke vir DEAR/onafhanklike lees/groepsbegeleide lees, lees vir assessering en lees vir genot. Die taalstrutuur en -konvensies vaardigheid maak onderskeid tussen taal wat vir vaslegging aangeleer word en taal wat binne konteks aangeleer word. Die pakket is baie deeglik beplan, werk van hoogstaande gehalte.

Graad 5/6 - Afrikaans EAT - Kwartaal 4 werkboekie
Description
Graad 5/6 - Afrikaans EAT Werkkaarte KW 4
30 WERKKAARTE volgens ATP opgestel.
PDF FORMAAT - DIGITALE PRODUK
Inhoud sluit in:
-Demonstratiewe voornaamwoorde
-Byvoeglike naamwoorde x3
-Vraagsinne x3
-Werkwoorde
-Voorsetsels x3
-Sinonieme
-Antonieme
-Besitlike voornaamwoorde
-Voegwoorde x2
-Bywoorde x2
-Ontelbare naamwoorde x2
-Tydvorme
-Direkte rede x2
-Indirekte rede x2
-Trappe van vergelyking
-Homonieme
-Alfabetiese volgorde x2
-Meervoude
Wiskunde


Telgetalle - Deel 1 Graad 6 Graad 7
Description
Hierdie PowerPoint is deel 1 van 2. Die volgende word omvattend verduidelik met voorbeelde en oefeninge by. Plekwaarde, negesyfer getalle, lees en skryf as woorde en syfers. Uitgebreide notasie, Vergelyk en rangskik getalle. Afronding tot die naaste, 5 - 10 - 100 - 1000 Telgetalle en natuurlike getalle Eienskappe van getalle - eienskap van 0 en 1, distributiewe - assossiatiewe en kommutatiewe eienskappe, volgorde van bewerking. Berekeninge - kolom metode vir optel en aftrek, kolom metode vir vermenigvuldig, lang en kort deling.

Graad 6 Wiskunde Toets Kwartaal 4 2023
Description
INHOUD
Meervoudigekeuse vrae: 10 Punte
Heelgetalle: 19 Punte
Gewone breuke en Desimale breuke: 12 Punte
Getalpatrone en Meetkundige patrone: 6 Punte
Eienskappe van 2D Vorms en Transformasie: 12 Punte
Tyd, Lengte en Massa: 9 Punte
Omtrek, Oppervlakte, Volume en Kapasiteit: 7 Punte
Datahantering: 5 Punte
GROOT TOTAAL: 80 PUNTE
Jou aankope sluit die volgende in:
Vraestel en Memo in Word en PDF
Assessering raamwerk in word en PDF . (NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIE RAAMWERK IN ENGELS IS!)
Hierdie raamwerk dui die volgende aan: Inhoudsarea, onderwerp, kognitiewe vlakke sowel as moeilikheidsgraad.
Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 1 (Oxford) - Aktiwiteite en Werkkaarte
Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 1 se werk vir NWT Graad 6, en is gebaseer op die “Oxford” reeks - Aktiwiteite en Werkkaarte .
- Eenheid 1: Plante en voedsel.
- Eenheid 2: Plante en lug.
- Eenheid 3: Voedselgroepe.
- Eenheid 4: Gebalanseerde diëte.
- Eenheid 5: Noodsaaklikheid vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 6: Metodes vir die verwerking van voedsel.
- Eenheid 7: Verskillende ekostelsels.
- Eenheid 8: Lewende en nie-lewende dinge in ekostelsels.
- Eeinheid 9: Voedselwebbe.

Graad 6 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 6 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 4 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Sluit in:
ONDERWERP 14: Die Sonnestelsel (bl. 167-182)
ONDERWERP 15: DIe Beweging van die Aarde, die Planete & die Maan (bl. 183-196)
ONDERWERP 16: Stelsels vir die Bestudering van die Ruimte (bl.197-206)
ONDERWERP 17: Stelsels om die Maan & Mars te Verken (bl. 207-217)

Graad 6 Natuurwetenskappe Kwartaal 4 Eksamen Vraestel / Toets
Description
Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A handel oor ENERGIE en Afdeling B handel oor DIE RUIMTE. Vrae word in verskeie vorme gevra naamlik meervoudige keuse vrae, pas kolomme, vul in korrekte woord m.b.v. ‘n woord blokkie. Dan word daar oor direkte vrae en toepassingsvrae gevra. Totale punte telling is 60 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie. Die memorandum word ook verskaf waarin die toepassing van die Bloom Taksonomie duidelik aangedui word. Vraestel word in docx formaat gegee wat u die vryheid bied om van die vrae te wysig. U mag hierdie dokument wysig en afskrifte daarvan maak ten einde u leerders in staat te stel om die assessering te voltooi. U word egter gevra om die werk van die opsteller te respekteer en nie die vraestel elektronies te versprei nie.
Sosiale Wetenskappe - Geografie

Graad 6 Geografie- Kwartaal 4: Bevolking - Powerpoint & PDF opsommings
Description
Gr. 6 Geskiedenis - Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon: opsommings PDF en Powerpoint Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.6 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 4: Bevolking: Hoekom mense woon waar hul woon Eenheid 4.1: Mense en provinsies in Suid-Afrika Eenheid 4.2: Hoekom mense woon waar hul woon Eenheid 4.3: Landelike & Stedelike gebiede Eenheid 4.4: Mense oor die wêreld heen Eenheid 4.4: Rio de Janeiro: ’n gevallestudie van ’n stad Wat is ingesluit? 42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 9 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus

Graad 6 Geografie - Kwartaal 4
Description
Geografie opsommings vir Kwartaal 3 wat die volgende onderwerpe insluit: 1 Mense en Provinsies in Suid-Afrika 2 Waarom mense in Suid-Afrika woon waar hulle woon. 3 Mense oor die Wêreld heen Uitbreiding van wat opgesom is oor bogenoemde onderwerpe: 1. Verspreiding en Digtheid van Bevolking / Totale bevolking van Suid-Afrika 2. Inligting op Kaarte / Landelike en Stedelike Plekke / Waarom mense van landelike na stedelike gebiede trek / Redes waarom mense landelike gebiede verlaat / Redes waarom mense na stedelike gebiede wil trek. 3. Bevolkingsverspreiding en bevolking van die vastelande / Warm en Koue Klimate van die Vastelande / Die Wêreld se minerale / Gevallestudie: TOKIO Opsommings gedoen vanuit Almal Verstaan Sosiale Wetenskappe Handboek vir Graad 6. Ontwerp deur My Skool Goeters - 2019

SW 6 Geografie Toets K4 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geografie Toets Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 40 punte
Kwartaal 3: Klimaat en plantegroei regoor die wêreld - 15 punte
Kwartaal 4: Bevolking - 25 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word formaat vir onderwysers om te redigeer.
Addisionele hulpbronne – Lees ’n klimaatgrafiek en Klimaatgrafiek oefening
Also available in English!

Graad 6 SW-Geografie Kwartaal 4 Toets En Memo
Description
Hierdie kwartaal 4-toets is uit verskeie bronne geskep. Hierdie vraestel stem ooreen met die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum. Die inhoud in hierdie toets is gebaseer op kwartaal 4 werk en kan as ‘n hersienningstoets gebruik word. Hierdie toets is gemodereer.
Die toets is in Microsoft Word getik en is redigeerbaar.
Sosiale Wetenskappe - Geskiedenis

SW Gr 6 Geskiedenis K4
Description
Graad 6 Sosiale Wetenskappe Geografie opsomming vir kwartaal 4 in die vorm van vrae en antwoorde. Prente ingesluit om leerders te help met assosiasie en die verstaan van konsepte. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdrukke en kopiëring. Kan ook gebruik word met ’n projektor. Ideaal vir toets of eksamen voorbereiding.

SW 6 Gesk Toets K4 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 6: Geskiedenis Toets Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 40 punte
Kwartaal 3: Demokrasie en burgerskap - 15 punte
Kwartaal 4: Medisyne oor tyd heen - 25 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word formaat vir onderwysers om te redigeer.
Also available in English!
Lewensvaardighede

Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 4 2023
Description
Hierdie dokument vir graad 6 Lewensvaardighede bestaan uit 'n formele en informele aktiwiteit soos uiteengesit in die R-ATP 2023/24 gebaseer op die KABV-kurrikulum van SA. Dit sluit 'n 2D-plakskildery (40 punte) van 'n gebou van die leerder se keuse en 'n marionetspel (poppekas vir 10 punte) in.

Graad 6 Lewensvaardigheid - Kwartaal 4
Description
Opsommings vir Lewensvaardigheid oor die volgende Onderwerpe: 1 Basiese Noodhulp 2 Voedsel Higiëne 3 Oordraagbare Siektes 4 MIV / VIGS Uitbreiding van wat opgesom is oor bogenoemde onderwerpe: 1 Behandeling van snye en skaafplekke / Behandeling van snye- en skroeiwonde / Behandel Sonbrand / Behandeling van Kneusplekke / Behandeling van Steek en Bytplekke / Behandeling van Slangbyt / Vergiftiging / Verstiking. 2 Veilige en Skadelike Bestandele / Wat moet voedsel-etikette vir jou wys? / Name van verpakking op voedselprodukte / Voedselvoorbereiding / Voedselbewaring / Voedsel-verspreide Siektes en hoe om dit te voorkom. 3 Oorsake en Voorkoming / Maniere om gesond te bly / Inenting - Waterpokkies / Witseerkeel / Pampoentjies / Masels / Kinkhoes / Polio / Tuberkulose / Tetanus / Verkoue en Griep / Meningitis / Malaria / Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS'e) 4 MIV en Vigs / Mites / Feite Opsommings vanuit Platinum Handboek. Ontwerp deur My Skool Goeters - 2019
Kuns

Skeppende Kunste Graad 6 Kwartaal 4 Werkboek
Description
Skeppende Kunste Graad 6 Kwartaal 4 Werkboek
Opsomming en aktiwiteite
Drama, dans en musiek: Stories, musiek enbeweging, Kulturele seremoniesen rituele, Poppekas/ Marionetspel
Visuele Kuns: Waardeer en skepbeeldende kuns, Geboue in dieomgewing, Skep 3D-geboue


Basislynassessering Musiek Graad 7
Description
Haal die kopseer uit die eerste week terug! Basislynassesseringtoets vir Musiek Gr.7 met memorandum. Soos vereis deur die DBO. Toets basiese kennis soos nootname, waardes, sleuteltekens, ens. Bonus: Opwarmingswerkkaart: Woordlegkaart: elemente van musiek wat leerders baie sal geniet (en besig hou!). Hierdie hulpbron is met liefde en aandag gemaak en is bedoel vir 'n enkele verbruiker in die klaskamer of tuisskoolopset. Happy Teaching & Learning! Learner Expedition