Graad 5 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Verbeel jou daar is ‘n plek waar jy verskeie Graad 5-onderrighulpmiddels vir Kwartaal 4 kan vind. Ons het jou gedek! Hierdie versameling is gebundel om jou te help sukses te behaal en sluit interaktiewe hulpmiddels in, van oefeninge en opsommings tot werkkaarte en assesserings. Ons het ook Engelse hulpmiddels beskikbaar vir graad 5!
Afrikaans

Graad 5/6 - Afrikaans HT - Kwartaal 4 werkboekie
Description
Graad 5/6 - Afrikaans HT Werkkaarte KW 4
HIERDIE WERKKAARTE KAN VIR GRAAD 5 OF 6 GEBRUIK WORD.
30 Werkkaarte (ontvang memorandums ook)
Werk sluit in:

Afrikaans EAT graad 5 kwartaal 4 JOP 2023: Volle pakket
Description
ierdie uitstekende produk is 'n volledige pakket wat 'n leerderboek en 'n onderwysersgids insluit. Die pakket is opgestel volgens die nuutste, hersiene JOP. Die pakket bevat 5 siklusse wat oor twee weke elk strek. Die pakket sluit informele aktiwiteite asook formele assesseringstake in. Die onderwysersgids bevat kwartaal 4 se beplanning en die memorandums en rubrieke wat nodig is om werk te assesseer. Die leerderboek bevat ook leesstukke vir DAAR/onafhanklike lees/groepsbegeleide lees, lees vir assessering en lees vir genot. Die taalstrutuur en -konvensies vaardigheid maak onderskeid tussen taal wat vir vaslegging aangeleer word en taal wat binne konteks aangeleer word. Die formele take is by die pakket ingesluit: Taak 7:
- Stap 3: Monderlinge aanbieding (reeds in kwartaal 3 begin)
- Vraag 1: Begripstoets
- Vraag 2: Visuele teks
- Vraag 3: Opsomming
- Vraag 4: Taalstuktuur en -konvensies

Graad 5 Afrikaanse Taalwerkkaate (MEMORANDUMS INGESLUIT)
Description
Hierdie handige, drukbare en kleurvolle taalwerkkaarte werkboek is wonderlik vir die gebruik vir hersiening, assessering of vir die inoefeninge van verskillende taalkonsepte. Hierdie werkboek bestaan uit werkkaarte en memorandums. Dit dien as 'n handige hulpbron vir onderwysers of ouers. Wise Old Owl Educational Products
Wiskunde

Graad 5 Wiskunde Toets Kwartaal 4 2023
Description
INHOUD
Meervoudigekeuse vrae: 10 Punte
Heelgetalle (Tel, rangskik en verteenwoordig getalle): 5 Punte
Plus, minus, maal en deel: 14 Punte
Gewone breuke: 6 Punte
Getalsinne, Getalpatrone en Meetkundige patrone: 7 Punte
Eienskappe van 2D-vorms en 3D figure: 8 Punte
Tyd en Lengte: 4 Punte
Omtrek, Oppervlakte, Kapasiteit en Volume: 6 Punte
GROOTTOTAAL: 60 PUNTE
Jou aankope sluit die volgende in:
Vraestel en Memo in Word en PDF
Assessering raamwerk in word en PDF. (NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIE RAAMWERK IN ENGELS IS!)
Hierdie raamwerk dui die volgende aan: Inhoudsarea, onderwerp, kognitiewe vlakke sowel as moeilikheidsgraad.

GR 4-5 Breuke en Tyd Oefenvraestelle met Memo's en Opsommings
Description
Breuke en tyd opsommings en oefenvraestelle geskik vir Graad 4 en 5 leerders CAPS belyn Kleurvolle opsommings vir tyd en breuke eenhede 2 Tyd oefenvraestelle met memorandums 1 Breuke vraestel met memorandum 11 Breuke oefening met memorandum
Natuurwetenskappe en Tegnologie

Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 4 opsommings: Die Aarde en Ruimte, Stelsels & Beheer - PPT & PDF
Description
Volle Graad 5 Natuurwetenskap Kwartaal 4 opsommings: PLANEET AARDE, RUIMTE, STELSELS & BEHEER Powerpoint & PDF
Hierdie produk bevat Gr.5 Natuurwetenskap volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Verskeie leerderboeke gebruik vir optimale behandeling van inhoud, insluitend Platinum handboek.
Hierdie produk is perfek vir klasaanbieding, toets- en eksamenvoorbereiding. (Tuisstudie ingesluit)
Onderwerpe ingesluit in opsommings:
KWARTAAL 4: PLANEET AARDE, RUIMTE, STELSELS & BEHEER
- EENHEID 4.1: Planeet Aarde
- EENHEID 4.2: Die oppervlak van die Aarde
- EENHEID 4.3: Sedimentgesteentes EENHEID 4.4: Fossiele
Wat is ingesluit? 82 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 17 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.
Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol.
Venita Oberholster Netwerk Plus

Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie (NWT) Kwartaal 4 (Oxford) - Aktiwiteite en Werkkaarte
Description
Hierdie produk bevat die hele kwartaal 4 se werk vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Oxford” reeks - Aktwiteite en Werkkaarte
- Eenheid 1: Die Aarde beweeg.
- Eenheid 2: Rotse.
- Eenheid 3: Grond kom van rotse af.
- Eenheid 4: Grondtipes.
- Eenheid 5: Vorming van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 6: Gebruike van sedimentêre gesteentes.
- Eenheid 7: Fossiele in die rotse.
- Eenheid 8: Liggaan- en spoorfossiele.
- Eenheid 9: Die belangrikheid van Suid-Afrikaanse fossiele.
- Aktiwiteite met antwoorde word gegee.
- Werkkaarte met memorandums is ingesluit.
Geografie

Gr. 5 Geografie - Kwartaal 4: Minerale & Mynbou: opsommings PDF en Powerpoint (Platinum)
Description
Graad 5 Geografie Kwartaal 4 opsommings: Minerale en Mynbou: in Suid-Afrika Sukkel u kinders om die Geografie inhoud te verstaan en te leer? Hierdie produk is ‘n waardevolle hulpmiddel om konsepte oor te dra! Hierdie produk bevat Gr.5 Geografie volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Onderwerpe ingesluit in opsommings: Kwartaal 4: Minerale en Mynbou in Suid-Afrika Eenheid 4.1: Mineraal- & steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika Eenheid 4.2: Mynbou en die omgewing Eenheid 4.3: Mynbou en mense Wat is ingesluit? 42 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk en vind dit waardevol. Venita Oberholster Netwerk Plus Hierdie produk is ook beskikbaar in 'n volle jaar bundel-pakket.

SW 5 KWARTAAL 4 OPSOMMING
Description
Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie Opsomming vir Kwartaal 4 in die vorm van vrae en antwoorde. Prente ingesluit om leerders te help met assosiasie en die verstaan van konsepte. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdrukke en kopiëring. Kan ook gebruik word met ’n projektor. Werk goed om vir ’n toets of eksamen voor te berei.

Graad 5 Geografie - Kwartaal 4 (PLATINUM HANDBOEK)
Description
13 x A4 PDF Aflaaibare Opsommings vir Geografie vir Kwartaal 1 oor die volgende onderwerpe: 1 Mineraal- en Steenkool-hulpbronne van SA 2 Mynbou en die Omgewing 3 Mynbou en Mense Bron: Platinum Sosiale Wetenskappe Handboek; Maskew, Miller & Longman Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021.

SW 5 Geografie Toets K4 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geografie Toets Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 30 punte
Kwartaal 3: Weer, klimaat en plantegroei van Suid-Afrika - 10 punte
Kwartaal 4: Minerale en mynbou in Suid-Afrika - 20 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word formaat vir onderwysers om te redigeer.
Also available in English!
Geskiedenis

Graad 5 Geskiedenis - Kwartaal 4: Erfenisroete deur provinsies Suid-Afrika - PPT& PDF opsommings
Description
Maak leer lekker vir jou kinders of leerders! Hierdie produk bevat Gr. 5 Geskiedenis volledige Kwartaal 4 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as 'n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer en die PDF opsomming kan deur onderwyser uitgedruk word en aan Leerders uitgedeel word. Volgens kurrikulum en handboeke. Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer. Onderwerpe: 4.1: Die name van provinsies en hul hoofstede op ’n kaart 4.2: Wat erfenis is 4.3: Erfenisterreine van groot betekenis: Wieg van Mensdom 4.4: Erfenis in voorwerpe: Goue voorwerpe by Mapungubwe – Limpopo 4.5: Erfenis in mense se prestasies: Frances Baard - Noord-Kaap 4.6: Erfenis in name: Gariepdam – Vrystaat 4.7: Erfenis en veranderende identiteite: Die Kasteel – Wes-Kaap 4.8: Erfenis en inheemse medisyne: Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap 4.9: Erfenis in argitektuur: Klipmuurdorp Kaditshwene – Noordwes 4.11: Erfenis in kuns: San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Wat is ingesluit? 50 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) 11 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: U kan die Powerpoint in een klaskamer aanbied en die PDF uitdruk en aan u leerders in een klaskamer verskaf, Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus

SW GR 5 GESK K4
Description
Graad 5 Sosiale Wetenskappe Geografie opsomming vir kwartaal 4 in die vorm van vrae en antwoorde. Prente ingesluit om leerders te help met assosiasie en die verstaan van konsepte. Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdrukke en kopiëring. Kan ook gebruik word met ’n projektor. Ideaal vir ’n toets of eksamen voorbereiding.

SW 5 Geskiedenis Toets K4 2023
Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 5: Geskiedenis Toets Kwartaal 4 (2023)
Opgestel volgens die 2023 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Stel jou eie toets saam met die erfenisonderwerpe wat jy gekies het.
Al 9 erfenisse gedek.
Sluit die volgende in:
Totaal: 30 punte
Kwartaal 3: Antieke Egipte - 10 punte
Kwartaal 4: Erfenis-roete deur Suid-Afrika - 20 punte
Brongebaseerde vrae
Paragraaf tipe vraag.
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word formaat vir onderwyser om te redigeer.
Also available in English!
Lewensvaardighede

Persoonlike en Sosiale Welstand Graad 5 Kwartaal 4 PowerPoint
Description
Persoonlike en Sosiale Welstand Graad 5 Kwartaal 4 PowerPoint
Opsomming
Plaaslike gesondheidsprobleme, oorsake van gesondheidsprobleme, simptome en behandeling, misbruik van middels, hoe verdowingsmiddels die ligaam affekteer.
21 Slides

Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
(Slegs in Afrikaans)
PDF Formaat
Sluit in:
HOOFSTUK 22: Plaaslike Gesondheidsprobleme (bl.142-147)
HOOFSTUK 23: MIV & Vigs (bl. 148-151)
HOOFSTUK 24: Die Misbruik van Middels (bl.152-155)
HOOFSTUK 25: Atletiek & Swem (bl.156-163)
HOOFSTUK 26: Dans, Drama & Musiek (bl.164-173)
HOOFSTUK 27: Waardeer & Skep Beeldende Kuns (bl.174-179)
©️ Juffrou Natasha se Opsommings
Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 4 VraestelEnMemo
Description
Hierdie kwartaal 4-eksamen vraestel en memorandum stem ooreen met die Suid-Afrikaanse KABV-kurrikulum. Hierdie vraestel kan vir die einde-van-die-jaar-eksamen gebruik word. Hierdie vraestel en memorandum korreleer met die inhoud van kwartaal 3 en 4 en is suksesvol in 2022 gemodereer.
Hierdie eksamen vraestel is redigeerbaar en in Microsoft Word-formaat.