Graad 6 Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Maak jouself gereed want kwartaal 4 sal suksesvol eindig! Ons het seker gemaak om alles wat jy nodig het om voor te berei vir die eksamenperiode saam te bundel. Hierdie versameling van Graad 6 Kwartaal 4 eksamenhulpmiddels bevat verskeie gereed-vir-gebruik eksamenhulpmiddels wat ontwerp is om jou te help om tyd te bespaar. Sien jy nie waarna jy soek nie? Blaai deur ons uitgebreide soektog na eksamenhulpmiddels vir graad 6.
Vrywaring: Wees bedag daarop om nie vraestelle te gebruik soos dit is nie, want Teacha! is ‘n markplek en ouers en studente het ook toegang tot hierdie hulpmiddels. Boonop bevat nie alle toetse, assesserings en eksamens ‘n memorandum nie. Maak seker dat ‘n hulpmiddel ‘n memorandum insluit voordat jy dit koop as jy een benodig.
Graad 6 Kwartaal 4 Opsommings Pakket
Description
GRAAD 6 KWARTAAL 4 OPSOMMINGS PAKKET
(Slegs in Afrikaans)
PDF Formaat
Sluit in al Kwartaal 4 se Opsommings vir:
NW & Teg (Platinum Handboek)
Geografie (Platinum Handboek)
Geskiedenis (Platinum Handboek)
Lv (Platinum Handboek)
Afrikaans HT (Kwartaal 1-4)
Engels EAT (Kwartaal 1-4)
Wiskunde (Kwartaal 1-4) © Juffrou Natasha se Opsommings
Afrikaans
Graad 6 Afrikaans HT Nov eksamen
Description
Hierdie hulpbron is 'n graad 6 Afrikaanse Huistaal November eksamen vraestel met 'n memorandum ingesluit. Die vraestel bestaan uit 3 afdelings en tel uit 90 punte: Afdeling A - Leesbegrip Afdeling B- Taalstrukture Afdeling C- Literatuur (Visueel + gedig) Die vraestel kan gebruiik word vir hersiening of as jaareind eksamen vraestel
Sosiale wetenskappe - geografie
Sosiale wetenskappe - geskiedenis
Graad 6 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 6 Natuurwetenskap & Tegnologie Kwartaal 4 Opsommings
Opgesom volgens die Platinum Handboek.
(Afrikaans)
PDF formaat
Sluit in:
ONDERWERP 14: Die Sonnestelsel (bl. 167-182)
ONDERWERP 15: DIe Beweging van die Aarde, die Planete & die Maan (bl. 183-196)
ONDERWERP 16: Stelsels vir die Bestudering van die Ruimte (bl.197-206)
ONDERWERP 17: Stelsels om die Maan & Mars te Verken (bl. 207-217)
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 Toets Kwartaal 4
Description
Natuurwetenskap en Tegnologie Graad 6 Toets Kwartaal 4
Memorandum ingesluit
Kwartaal 3: stroombane, energie, toestel, troombaandiagram, geleiers, steenkool in Suid-
Afrika, onwettige konneksie, hernubare en nie-hernubare energie.
Kwartaal 4: Die sonnestelsel, die Maan
Punte: 40
PDF - word weergawe beskikbaar op aanvraag
Lewensvaardighede
Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
Description
Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Opsommings - Platinum Handboek
(Slegs in Afrikaans)
PDF Formaat
Sluit in:
HOOFSTUK 22: Basiese Noodhulp (bl.158-161)
HOOFSTUK 23: Voedselhigiëne (bl.162-167)
HOOFSTUK 24: Oordraagbare Siektes (bl.168-175)
HOOFSTUK 25: MIV & VIGS (bl. 176-179)
HOOFSTUK 26: Bewegingsreekse & Swem (bl.180-185)
HOOFSTUK 27: Dans, Drama & Musiek (bl.186-195)
HOOFSTUK 28: Waardeer en skep beeldende kuns(bl. 196-201)
© Juffrou Natasha se Opsommings