Graad 4 Kwartaal 4 Eksamenhulpmiddels
Help jou studente om hul jaareind-eksamen te slaag met hierdie topgehalte-eksamenhulpbronne! Hierdie Graad 4 Kwartaal 4 eksamenhulpmiddels versameling, wat ‘n reeks opsommings, toetse, assesserings en eksamens vir alle vakgebiede bevat, is perfek vir hersiening. Jou klas sal binne ‘n japtrap eksamengereed wees!
Op soek na Engelse hulpmiddels? Ons het ook Engelse eksamenhulpmiddels beskikbaar vir Graad 4!
Vrywaring: Wees bedag daarop om nie vraestelle te gebruik soos dit is nie, want Teacha! is ‘n markplek en ouers en studente het ook toegang tot hierdie hulpmiddels. Boonop bevat nie alle toetse, assesserings en eksamens ‘n memorandum nie. Maak seker dat ‘n hulpmiddel ‘n memorandum insluit voordat jy dit koop as jy een benodig.
Afrikaans
Graad 4 Afrikaans Huistaal (HT) November Eksamen en Memorandum - 2022
Description
Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 4 Afrikaans HT Eksamen en Memorandum vir November toetsreeks.
- Vraag 1: Begripslees.
- Vraag 2: Visuele text.
- Vraag 3: Opsomming.
- Vraag 4: Taalstruktuur en -konvensies.
Afrikaans HT graad 4: Kwartaal 4 - November vraestel & memorandum 2021
Description
Afrikaans HT graad 4 vraestel en memorandum. Die vraestel bestaan uit 4 vrae: Vraag 1: Begripstoets (Literere / nie-literere teks) – 15 punte Vraag 2: Begripstoets (Visuele teks) – 10 punte Vraag 3: Opsomming – 5 punte Vraag 4: Taalstruktuur en -konvensies – 10 punte
Afrikaans EAT Oefenvraestelle Bundle Gr 4 Kw 3-4
Description
Oefenvraestelle Kw 4 Help your child to prepare for tests / exams with our exemplars. Includes variety of tasks: Leesbegrip & memo Taal in konteks & memo Skryf & rubriek Leesbegrip & Taal Oefeningboekie -Leesbegrip oefeninge -Taaltoetse & taakkaarte (In konteks)
Gr 4 Afrikaans oefentoets November/Desember
Description
Hierdie oefentoets bevat 'n begripstoets, opsomming en taalvaardighede om leerders se kennis oor die werk wat behandel is te toets. Die taalvaardighede wat getoets word sluit in afkortings, antonieme, sinonieme, lydende en bedrywende vorm en nog vele meer. Dit kom ook met 'n memorandum. ON TOP
Wiskunde
Natuurwetenskap en Tegnologie
Graad 4 Kwartaal 4 Natuurwetenskap & Tegnologie Opsommings - Platinum Handboek
Description
GRAAD 4 NWT KWARTAAL 4 OPSOMMINGS
Opsommings volgens die Platinum Handboek.
Bl. 153-191 PDF Formaat
Slegs in Afrikaans
Sluit in:
ONDERWERP 14: Planeet Aarde (bl. 153-162)
ONDERWERP 15: Die Son en sy uitwerking op die Aarde (bl. 163-172)
ONDERWERP 16: Die Maan (bl. 175-185)
ONDERWERP 17: Vuurpylstelsels (bl. 187-191)
© Juffrou Natasha se OpsommingsGraad 4 Kwartaal 4 NWT Natuurwetenskappe en Tegnologie - Opsomming/Memo
Description
Graad 4 Kwartaal 4. Opsomming en toets in een. Maak seker jou kind is goed voorberei vir die toetse en eksamen wat voorlê. Spaar tyd deur die bladsye in die helfte te vou en maak dit makliker vir jou kind om te leer. Die vrae sal op die linkerkant van die bladsye voorkom en u kind kan self die antwoorde kontroleer wat op die regterkant van die bladsye sal wees. Smarty Pants
Graad 4 NWT Oefeneksamen van 50 punte en Memo
Description
Hierdie is 'n oefeneksamen van 50 punte. Dit fokus op kwartaal 3 en 4 se werk Graad 4 Werk maar Graad 5 kan dit gebruik as 'n basislyn. Verskeie hulpbronne is gebruik asook kleurvolle diagramme. Kwartaal 3: Energie en Kwartaal 4: Aarde en ruimte. Pas kolom B by A, Waar en Onwaar Identifiseer kernwoorde, Analiseer 'n diagram. Teken 'n skets.
Gr 4 NWT Natuurwetenskap Oefentoets November
Description
Hierdie oefentoets bevat kort en langer vrae oor die werk behandel in die derde en die vierde kwartaal van die jaar. Daar is kleurvolle illistrasies by om dit interessant te hou en die leerders se kennis te toets. Hierdie oefentoets het 'n memorandum by. ON TOP
Sosiale Wetenskappe
Geografie
Geografie Graad 4 - Kwartaal 4 Opsomming en Toets in een/Memo
Description
Platinum Geografie Kwartaal 4 vir Graad 4. Opsomming en toets in een. Maak seker jou kind is goed voorberei vir die toetse en eksamen wat voorlê. Spaar tyd deur die bladsye in die helfte te vou en maak dit makliker vir jou kind om te leer. Die vrae sal op die linkerkant van die bladsye voorkom en u kind kan self die antwoorde kontroleer wat op die regterkant van die bladsye sal wees.
Geskiedenis
Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 4 - Opsomming/Memo
Description
Graad 4 Platinum - Geskiedenis Kwartaal 4 Opsomming. Opsomming en toets in een. Maak seker jou kind is goed voorberei vir die toetse en eksamen wat voorlê. Spaar tyd deur die bladsye in die helfte te vou en maak dit makliker vir jou kind om te leer. Die vrae sal op die linkerkant van die bladsye voorkom en u kind kan self die antwoorde kontroleer wat op die regterkant van die bladsye sal wees. Sterkte met die eksamen. Smarty Pants!
Lewensvaardighede
Lewensvaardighede Kwartaal 4 Graad 4. Opsommings en Toets in een/Memo
Description
Platinum: Lewensvaardighede Graad 4 Kwartaal 4. Opsomming en toets in een. Spaar tyd deur die bladsye in die helfte te vou en maak dit maklik vir jou kind om te leer. Die vrae sal op die linkerkant van die bladsy voorkom en u kind kan self die antwoord kontroleer wat op die regterkant sal wees.
GR 4 PSW OEFENTOETS KWARTAAL 4 NOVEMBER/DESEMBER
Description
Hierdie oefentoets handel oor die werk wat behandel is vir Lewensvaardigheid in die 3de en 4de kwartaal van die jaar. Dit het kort vrae en langer vrae om die leerder se kennis te toets oor die werk wat behandel is. Hierdie oefentoets kom ook saam met 'n memorandum.