Graad 8 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Gebruik hierdie Graad 8 Kwartaal 2 hulpmiddelversameling om jou kinders en leerders voor te berei vir die tweede kwartaal. Dit bevat verskillende hulpmiddels vir alle vakke om jou werk net so bietjie geriefliker te maak.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the Grade 8 Term 2 collection here.

Graad 8 Opsommingspakket Kwartaal 2
Description
Graad 8 Kwartaal 2 Opsommings. Vakke wat ingesluit is: Natuurwetenskappe, Tegnologie, Lewensvaardighede, Geskiedenis, Geografie en Ekonomiese Bestuurswetenskappe. Opsommings is maklik verstaanbaar en kan in Engels ook bestel word. Illustrasies en kernwoorde is ingesluit. Kan gebruik word om te leer vir eksamen of hersiening.
Afrikaans

Term 2 Afrikaans Grade 8 Assessments (2022-2023)
Description
This resource includes: Term 2 Transactional Text: Koerantberig including a printed layout that can be used for the classwork and examination activities Term 2 June Examination: Taal, Begrip, Opsomming, Visueel that complies with CAPS 20 20 10 20 Term 2 June Examination Memorandum.

Graad 8 Taaltoets
Description
Hierdie is slegs 'n taal toets geskik vir graad 8 afrikaans EAT. DIe memo is aangeheg op die selfde dokument. Hierdie is nie gepas vir ander grade nie. Dit is geskik vir toets of eksamen tydperk. Hierdie is slegs i taal afdeling vraag uit 20 punte en nie die totale vraestel nie.
Wiskunde

Graad 8 Wiskunde hersieningsboek Kwartaal 1 en 2
Description
Graad 8 Wiskunde hersieningsboek Kwartaal 1 en 2 Memorandum aangeheg. Slegs oefeninge. Bevat: Veelvoude, faktore, GGD, KGV, Algebra, algebraiese taal, hoeke, driehoeke, finansiele wiskunde, verhouding en koers, breuke, desimale breuke, persentasie CS summaries/opsommings

Graad 8 Wiskunde Oefentoets 2 Kwartaal 2: Patrone, funksies en Algebraiese uitdrukkings.
Description
Graad 8 Wiskunde Oefentoets 2 vir Kwartaal 2 Produk kan as toets, wekkaart, hersiening, assessering gebruik word. Die produk fokus op Numeriese - Meetkundigepatroon, funksies en Algebraiese uitdrukkings. Graad 7 en Graad 9 kan ook hierdie produk gebruik.
Natuurwetenskappe

Eenheid 3: Elemente en Verbindings (Vrae en Memorandum) Graad 8 Natuurwetenskappe
Description
Kwartaal 2 Materie en Materiale Onderwerp 1: Atome Eenheid 3: Elemente en Verbindings Hierdie werkkaart is saamgestel vanuit die Oxford handboek wat ek in my klaskamer gebruik. Daar is 18 vrae en 'n volledige memorandum. Dit is 'n pdf file.
Tegnologie
Sosiale Wetenskappe

Gr.8 Geografie Kwartaal 1 & 2 opsommings BUNDEL vir Eksamen PPT en PDF
Description
Tuisstudie is 'n tydelike oplossing vir kinders in hierdie moeilike tyd. Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van 'n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. 'n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly. Ek het 'n 15% afslag op al my Kwartaal 2 produkte om die koste vir ouers te verminder. Spaar deur al 3 produkte in hierdie bondel te koop. Hierdie produk sluit die opsommings in van kwartaal 1 en 2 Geografie vir Graad 8. Onderwerpe: Kwartaal 1 & 2 - DIE AARDBOL - KAARTE, ATLASSE EN SKAAL - KLIMAATSTREKE Die materiaal sluit oulike illustrasies in wat dit pret maak om te leer! Met toepaslike voorbeeld vrae en antwoorde. Geskik vir die Junie Eksamen voorbereiding. 70 Bladsye Powerpoint skyfievertonings en 35 Bladsy PDF Drukstukke. Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Let wel: Weens die verskille in afbakening van verskillende skole, word aanbeveel dat u van die materiaal aanvul of verwyder. (Soos toepaslik)

Gr. 8 Geskiedenis - Kwartaal 2: MINERALE REWOLUSIE IN SUID-AFRIKA opsommings in PDF en Powerpoint.
Description
Gr. 8 Geskiedenis - Kwartaal 2: DIE MINERALE REWOLUSIE IN SUID-AFRIKA met opsommings in PDF en Powerpoint. Hierdie produk bevat Gr. 8 Geskiedenis Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies plus addisionele PDF opsomming om te druk. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Pragtige illustrasies om konsepte beter te verstaan, plus die logies uiteengesitte opsommings help baie met eksamenvoorbereiding. Hierdie produk het ook goeie resultate getoon vir leerders met ADHD, Outisme of ander leeruitdagings. Onderwerpe ingesluit in opsommings: EENHEID 2.1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer & grondekspansionisme EENHEID 2.2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886 EENHEID 2.3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis Wat is ingesluit? 64 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) vir aanbiedieng 12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. ‘n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding. Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take. Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk. Venita Oberholster Netwerk Plus
Lewensoriëntering

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 8 – LEWENSORIëNTERING– KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE. SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.