Graad 7 kwartaal 3 assesseringshulpmiddels

Geniet ‘n stresvrye assesseringstydperk met hierdie gereed-vir-gebruik hulpmiddels wat ontwerp is om te help met hersiening. Hierdie versameling bevat assesseringshulpmiddels vir verskeie vakke, insluitend Engels, Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie, Sosiale Wetenskappe, en Lewensoriëntering.
As jy op soek is na Engelse hulpmiddels vir graad 7, kan jy dit hier vind.
Afrikaans

Afrikaans Gr.7 Literatuur Assessering kwartaal 3
Description
Hierdie Assessering bestaal uit 3 dele: Radiodrama - 10 punte, gedig - 10 punte en kortverhaal - 10 punte. Totaal 30 Die graad 7 Piekfyn reeks (Leesboek en handboek) is gebruik op hierdie taak op te stel. Radiadrama, gedig en kortverhaal is ingesluit. Memorandum word verskaf The Lazy library
Wiskunde

2022 – KWARTAAL 3 – GRAAD 7 – WISKUNDE – TOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.
Ekonomiese en bestuurswetenskappe

Graad 7 EBW - Kwartaal 3 (VANDAG HANDBOEK) Opsommings
Description
A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe vanuit die VANDAG HANDBOEK vir EBW Graad 7: 1 Die Entrepreneur 2 Hoe om 'n Besigheid te begin 3 Hou 'n Entrepreneursdag 4 Ongelykheid en Armoede Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021 Totaal van 30 x A4 bladsye opgesom.

EBW - Graad 7 Opsommings Kwartaal 3
Description
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Opsommings Graad 7 Kwartaal 3: Die Entrepreneur: - Wat word van 'n entrepreneur verwag? - Eienskappe en vaardighede van 'n entrepreneur - Entrepreneursfunksies Begin 'n Besigheid: - Behoeftes en begeertes - SWOT-Ontleding Stel en bereik doelwitte: - Stel doelwitte - Bereik Doelwitte Besighede: - Formele en informele besighede - Soorte Besighede Tom in die grootskool
Natuurwetenskappe

2022 – KWARTAAL 3 – GRAAD 7 – NATUURWETENSKAPPE – TOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING.
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik.
STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.

Graad 7 Natuurwetenskappe Opsommings - KWARTAAL 3 PAKKET
Description
A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe: 1 Bronne van Energie 2 Potensiële en Kinetiese Energie 3 Hitte-oordrag 4 Isolasie en Energiebesparing 5 Energie-oordrag aan die omgewing 6 Die Nasionale Elektrisiteitsvoorsieningstelsel Uiteensetting van bogenoemde onderwerpe: 1 Hernubare en Nie-hernubare bronne van energie / Energie is nodig om alles te laat werk, vir beweging en om te lewe / Bronne van Energie / Gebergde Energie word Potensiële Energie genoem / Die Son / Nie-Hernubare bronne van energie kan nie aangevul word nie / Besoedeling / Hernubare Bronne word natuurlik weer aangevul / Voorbeelde van Hernubare Bronne (Wind; Hidro-krag; Sonlig; Biobrandstof) 2 Potensiële Energie / Verskillende tipes potensiële energie / Alle energie word gemeet in JOULE (J) / Potensiële energie in kos / Kinetiese Energie / Potensiële en Kinetiese Energie in Stelsels / Stelsels waar Potensiële Energie en Kinetiese Energie betrokke is / Die wet op Energiebehoud / Die Oordrag van Energie in 'n Stelsel / Energie-oordrag van een stelsel na 'n ander. 3 Verhitting as 'n oordrag van Energie / Geleiding / Stroming (KONVEKSIE) / Straling. 4 Gebruik van Isolasiemateriaal / Hitte kan verlore gaan / Hitte kan verkry word / Hoe mens Isolasiemateriaal gebruik / Isolasiemateriaal vertraag hitte-oordrag / Behoud van Hitte-energie in huise en geboue / Tradisionele huise wat vir ons klimaat gebou is. 5 Nuttige en 'Vermorste' Energie / Stelsels verskaf nuttige energie / Energie ontsnap as 'Vermorste' Energie / Uitset-energie is altyd minder as Inset-energie / Doeltreffendheid van 'n stelsel / Hoe word Doeltreffendheid bereken? / 'Vermorste' Energie kan in die vorm van HITTE en/of KLANK ontsnap. 6 Die Nasionale Elektrisiteitsnetwerk / Die volgorde van Elektrisiteitsverskaffing / Volgorde van Energievoorsiening / DINAMO - 'n klein kragopwekker / Hoofdele van 'n Kragopwekker / Ander gebruike van Kragopwekkers / Elektrisiteitsbesparing in die Huis / Vroeë kennis van Elektrisiteit. Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019 Opsommings uit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE HANDBOEK

Graad 7 - Natuur wetenskappe - kwartaal 3
Description
Eenheid 1: Bronne van energie P3 Eenheid 2: Potensiële en kinetiese energie P5 Eenheid 3: Hitte oordrag P8 Eenheid 4: Isolasie en energie besparing P11 Eenheid 5: Energie oordrag aan die omgewing P14 Eenheid 6: Die nasionale elektrisiteit voorsieningstelsel P15