Graad 7 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Graad 7 Kwartaal 2  Teacha!

Hierdie versameling bevat Graad 7 Kwartaal 2 hulpmiddels, soos aktiwiteite, werkboekies, take, opsommings, toetse, en nog vele meer! Jou Graad 7-leerders sal beslis die verskeidenheid geniet!

Opsoek na Engelse hulmiddels? Browse the Grade 7 Term 2 collection of teaching resources here.

Sosiale Wetenskappe

  Teacha!

Graad 7 Geskiedenis_Transatlantiese Slawehandel_Kwartaal 2 - Powerpoint & PDF opsommings

Description

Hierdie produk is ideaal vir klas-aanbieding of tuisstudie met behulp van 'n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. Dit sluit 'n interessante Powerpoint vertoning in wat kinders geniet, asook 'n drukbare opsomming vir eksamen-voorbereiding. Gr.7 Geskiedenis_Kwartaal 2: Die Transatlantiese Slawehandel Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming. Onderwerpe: 1. Wes-Afrika voor die Europese slawehandel 2. Die aard van die slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars 3. Slawerny in die Suide van Amerika 4. Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op slawe 5. Die impak van die Transatlantiese Slawehandel op Ekonomieë Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding. Sluit in: 56 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument) 13 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word. Hierdie produk mag nie herverkoop of herversprei word nie. Onderwysers: Die Powerpoint is slegs vir aanbieding in klaskamers. Die PDF mag u uitdruk en aan u leerders in u klaskamer verskaf, of elektronies aanstuur, Indien u tuisstudie wil aanbeveel met die Powerpoint vir u studente, rig asb. 'n versoek aan ouers om hierdie produk aan te koop. Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.