Graad 6 kwartaal 3 KABV hulpmiddels

Ons het hierdie versameling saamgestel om jou te help om goed voor te berei vir kwartaal 3. Hierdie visuele hulpmiddels is wonderlik om interaktiewe lesse aan te moedig. Daar is ‘n verskeidenheid hulpmiddels om van te kies, insluitend aktiwiteitsboeke en opsommings. Vind Engelse hulpmiddels vir Graad 6 hier.
Afrikaans
Wiskunde

Graad 6 Wiskunde Aktiwiteitsboek Kwartaal 3
Description
Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 6, Kwartaal 3 Wiskunde. Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling. Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Graad 6 Wiskunde, Kwartaal 3 Oefeningboek
Description
Graad 6 Wiskunde. Oefeningboek vir Kwartaal 2, opgestel volgens die nuutste KABV beplanning. Bestaan uit 84 bladsye, met daaglikse oefeninge en volledig uitgewerkte memorandums. Kan gebruik word as vaslegging of assessering van werk wat in die klas behandel is.
Natuurwetenskap en tegnologie

Graad 6 Natuurwetenskappe kwartaal 3 werkboekie
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF formaat beskikbaar. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer
Sosiale wetenskappe

Graad 6 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Oxford)
Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 6, en is gebasseer op die “Oxford” Handboek. Geografie - Klimaat en plantegroei oor die wêreld heen: Eenheid 1: Klimaaat oor die wêreld heen. Eenheid 2: Tropiese reënwoude. Eenheid 3: Warm woestyne. Eenheid 4: Naaldwoude. Geskiedenis - Hoe mense hulleself in 'n demokrasie regeer: Eenheid 1: Hoe mense hulleself in 'n demokrasie regeer. Eenheid 2: Regte en verantwoordelike van burgers in 'n demokrasie. Eenheid 3: Kinders regte en verantwoordelikhede. Eenheid 4: Nasionale simbole sedert 1994. Eenheid 5: Geskiednisnavorsingsprojek: Die lewe van 'n demokratiese leier. Die pakket bestaan uit die volgende: Oorsig van die kwartaal. Breinkaart per eenheid. Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s, bevat ook die handboek se aktiwiteite met antwoorde. Werkskaarte met memorandums. Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling. Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Graad 6 Sosiale Wetenskappe kwartaal 3 werkboekie (Geografie en Geskiedenis)
Description
Die leerdervriendelike werkboek bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Die inhoud van weke 1-10 word logies uiteengesit. Dit bevat 'n memorandum. Dit is slegs in PDF-formaat beskikbaar. Dit is ook in Afrikaans beskikbaar. Juffrou Anri se Klaskamer
Lewensvaardighede

Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3 (LV) (Platinum)
Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek. Hoofstuk 15: Dieresorg. Hoofstuk 16: Versorging van mense. Hoofstuk 17: Nasiebou en kulturele erfenis. Hoofstuk 18: Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling. Hoofstuk 19: Basiese passies. Hoofstuk 20: Dans, drama en musiek. Hoofstuk 21: Waardeer en skep beeldende kuns Die pakket bestaan uit die volgende: Oorsig van die kwartaal se werk. Breinkaart per hoofstuk. Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s. Werkskaarte met memorandums. Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Graad 6 PSW (LV) kwartaal 3 werkboekie
Description
Hierdie oulike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite vir kwartaal 3. Die inhoud is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit is in Engels en Afrikaans beskikbaar.
Die werkboekie sluit nie 'n memorandum in nie omdat daar van die leerder vereis word om hul eie ervaringe en opinies te deel.
Indien u 'n ouer is wat die werkboekie aankoop-maak asb seker dat die skool met die aangepaste jaaronderrigplan werk.

Graad 6 Lewensvaardigheid Kwartaal 3
Description
Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings oor die volgende onderwerpe: 1 Dieresorg 2 Versorging van Mense 3 Nasiebou en Kulturele Erfenis 4 Geslagstereotipering, Seksisme en Mishandeling Uiteensetting van onderwerpe: 1 Dieremishandeling / 5 Vryhede wat diere toekom / Dieresorg en Dierebeskerming. 2 Welwillendheidsdade / UBUNTU / Vriendelike Kommunikasie / Daar is altyd 'n manier om oor moeilike dinge te gesels sonder om ander mense seer te maak (6 riglyne) 3 Hoe verenig ons Nasie? / Nasionale Volkslied / Suid-Afrika se vlag / Suid-Afrika se Geskiedenis en Kultuurerfenis / Die Wapenskild / Nasionale Dae (Versoeningsdag; Werkersdag; Nasionale Vrouedag; Menseregtedag; Afrika-dag; Jeugdag; Vryheidsdag; Erfenisdag; Mandeladag) 4 Geslagstereotipering / Seksisme / Geslaggebaseerde Mishandeling / Hoe kan jy mishandeling hanteer? Opsommings vanuit Platinum Handboek gedoen. Ontwerp deur My Skool Goeters 2019.
Skeppende kunste

Graad 6 Skeppende Kunste (LV) kwartaal 3 werkboekie - Visuele Kunste + Uitvoerende Kunste
Description
Die leerdervriendelike werkboekie bestaan uit opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste ATP. Week 1-10 se inhoud is logies uiteengesit.Die werkboekie bevat ook 'n formele assessering wat gebruik kan word. Dit bevat nie 'n memorandum nie omdat daar van die leerder verwag word om hulle eie ervarings te deel. Die boekie is in PDF formaat. Dit is ook in Engels beskikbaar. Juffrou Anri Se Klaskamer