Graad 6 kwartaal 3 assesseringshulpmiddels

  Teacha!

Ons het hierdie KABV-belynde versameling sorgvuldig saamgestel met gereed-vir-gebruik hulpmiddels sodat jy tyd kan bespaar met assesseringsvoorbereiding. Hierdie versameling bevat opsommings en toetse wat verskeie vakke dek – van Engels en Wiskunde, tot Sosiale Wetenskappe en Lewensvaardighede.

Vind Engelse assesseringsmiddels hier.

Afrikaans

Wiskunde

Sosiale wetenskappe

  Teacha!

Graad 6. Kwartaal 3. Geografie. Assessering

Description

Hierdie vrae kan gebruik word vir jou kwartaaltoets, 'n oefen toets, vir hersiening oefeninge of uitbreiding aktiwiteite. Dit is in Word en PDF vir gemak van gebruik.

Dit is ook in Engels beskikbaar.

Hierdie vraestel bestaan uit 50 punte en 5 vrae.  Die Blooms-vlakke word in die memorandum aangedui.  Dit dek inhoud wat in Kwartaal 3 Geografie geleer word. Graad 6 vereis slegs dat 'n vraestel uit 40 moet wees so jy kan sommige van die vrae verwyder. Pas asseblief aan by jou behoeftes en die inhoud wat jy in die klas gedek het. Soos jy die papier aanpas, sal die Blooms-vlakke ook aangepas moet word.

Daar is 'n verskeidenheid van ondervraging tipes, die meeste is bron-gebaseerd. Hierdie vraestel dek die volgende onderwerpe (elkeen sy eie vraagnommer)

·                    Beantwoord die vrae:

-      Weer en klimaat

·                    Klimaatstreke op 'n kaart

-      Klassifiseer:

    Plante en diere wat in reënwoud en woestyn voorkom

·              Ontbossing gevallestudie:

-      Ontbossing in Suid-Afrika

·                    Lees 'n grafiek:

-      Beantwoord vrae oor 'n naaldbos

·                    Lees 'n grafiek:

-      Skryf 'n paragraaf oor 'n woestynklimaat

Jy mag nie die inhoud van hierdie lêer, elektronies of in harde kopie, sonder my toestemming verkoop, deel of herversprei nie.

 

Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.