Graad 2 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Hierdie Graad 2 Kwartaal 2 versameling bevat verskeie prettige hulpmiddels om te sorg dat jou lesse interaktief sal wees. Daar is baie om van te kies, insluitend lesplanne, werkboeke, en assesserings vir alle leerareas.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our collection of Grade 2 Term 2 teaching resources here.

GRAAD 2-Kwartaal 2_Beplanning
Description
Hierdie beplanning bevat 10 weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 vir al 4 vakke – Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde en LO. Die beplanning is volgens die CAPS dokument en belyn met die hersiende APT’s vir 2021 tot 2023.
Die beplanning kan deur onderwysers by die skool gebruik word of deur ouers/toesighouers as addisionele hulpmiddels vir leerders.

Graad 2 lesplanne, kwartaal 2, 2023
Description
Graad 2 se lesplanne is nou gereed vir kwartaal 2. Die lesplanne is opgestel volgens CAPS en die nuutste ATP's. Die lesplanne dek die hele kwartaal 2 met al vier vakke - Afrikaans Huistaal, English first additional language, wiskunde en lewensvaardigheid. Dit werk baie lekker saam met die aktiwiteitsboekies, ook beskikbaar op Teacha!

Graad 2 Kwartaal 2 Huiswerk
Description
10 Weke se Huiswerk vir Kwartaal 2. Sluit in: - Fal (English) - Begripslees - Wiskunde en LV - Spelwoorde en vele meer... PDF dokument +/- 100 bladsye Interaktiewe Huiswerk Aktiwiteite vir elkeen in die klas. Lees en leer en doen lekker somme...Dis net pret. Klasboks, want leer moet mos lekker wees!
Afrikaans

Graad 2 Kwartaal 2 Afrikaans (Vaslegging en/of intervensie vir klanke, woordbou en sinsbou)
Description
Graad 2 werkboek vir Huistaal met Lewensvaardighede tekste. Die boek kan gebruik word vir vaslegging/ hersiening / intervensie / leerondersteuning. Aktiwiteite is aangepas vir leerders wat sukkel met klanke en woordbou en word makliker gemaak d.m.v assosiasie prentjies en letterblokkies.

Grade 2 Assessment 2023 – Afrikaans First Additional Language Term 2 (with Memo)
Description
Grade 2 Assessment – Afrikaans First Additional Language Term 2 (with Memo) Get this CAPS aligned Afrikaans First Additional Language Assessment for Grade 2, Term 2. Learning areas include: – Luister en Praat (instructional activity & oral) – Klanke (various activities) – Lees (including comprehension) – Skryf (including language) Assessment includes memo. Rubrics can be found in the memo and assessment. This assessment can be used as is. We recommend you use it as a guideline for your individual class. Please note that assessments may not be resold or distributed outside of a single classroom. The license entitled you to single use only. (your class)
Wiskunde

Graad 2 Wiskunde intervensie, kwartaal 2 , 2023
Description
Graad 2 Wiskunde intervensie is nou gereed vir kwartaal 2. Die Wiskunde intervensie boekie bevat tien bladsye met drie aktiwiteite op elke bladsye. Dit is kort aktiwiteite wat fokus op vaslegging vir leerders. Dit is opgestel volgens CAPS en die ATP's. Die boekies werk beste saam emt my lesplanne en aktiwiteitsboekies, ook beskikbaar op Teacha!
Lewensvaardighede

Lewensvaardigheid Aktiwiteitsboek 2
Description
Ingesluit in die 27 bladsye boekie is:
- Die vier seisoene poster
- Kenmerke van elke seisoen en 'n werkkaart
- Teken prentjies van elke seisoen
- Plaasdiere posters
- Werkkaarte x2
- Wilde diere posters
- Werkkaart
- Varswater diere posters
- Werkkaart
- Soutwater diere posters
- Werkkaart
- Diere wat hulle eie skuilings bou posters
- Werkkaart
- Diere wat hulle skuilings saamdra posters
- Werkkaart
- Diere wat hulle skuilings moet soek posters
- Werkkaart