Graad 11 Kwartaal 4 Hulpmiddels

Spaar tyd en moeite met hierdie Graad 11 Kwartaal 4 hulpmiddels! Hierdie versameling hulpmiddels sluit opvoedkundige materiaal vir ‘n verskeidenheid vakke van Engels tot Wiskunde en Lewenswetenskappe tot Lewensoriëntering in. Betrek jou studente met dinamiese PowerPoints, daag hul begrip uit met gedagteprikkelende werkkaarte, en assesseer hul vordering met toetse.
Op soek na Afrikaans Graad 11 Kwartaal 4 onderrighulpmiddels? Discover the collection of Grade 11 Term 4 teaching resources here.
Afrikaans


Afrikaans Study Guide / Notes
Description
This package covers all Afrikaans language sections. It can be used for students for Grades 10 to 12 students. It looks at all the rules for language sections. It includes:
- Various rules for verkleinwoorde
- Various rules for Meervoude and exceptions to the rules
- Time - Verlede, Toekomende, Teenwordige Tyd
- Trappe van Vergelyking
- Ontkenning Vorm
- Voegwoorde
- Samestellings
- Behoort and hoef nie
- Lydende and Bedrywende Vorme
- Direkte en Indirekte Rede
- Bevelsinne
- Betrelike Voornaamwoorde
- Deelwoorde
Wiskunde

Graad 11 Wiskunde Boek 1 & 2 (Algebra & Meetkunde) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Eksponente
- Wortelvorme
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Rye en Reekse
- Grafieke
- Finansies
- Waarskynlikheid
- 2D Meetkunde
- Reguitlyn Meetkunde
- Trignometrie
- Trig. Grafieke
- Meting
- Analitiese Meetkunde
- Eweredigheid
- Gelykvormigheid
- Kongruensie
- Middelpuntstelling (3)
- Pythagorus
- Sirkelmeetkunde
- Statistieke

2022 – KWARTAAL 4 – GRAAD 11 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – TOETS, VRAESTEL 1 & 2
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
· Opsomming van kognitiewe vlakke.
Besigheidstudies

BESIGHEIDS-STRATEGIEË
Description
NYWERHEIDSANALISE-INSTRUMENTE • Stel 'n SSGB (SWOT)-analise op van 'n spesifieke besigheid vanuit 'n gegewe scenario. • Noem en identifiseer Porter se Vyf Kragte-model vanuit gegewe stellings/scenario's. • Verduidelik/Gee besighede raad oor hoe hulle Porter se Vyf Kragte-model kan toepas om hul posisie in die mark te bepaal. • Noem en pas PESTWO('PESTLE')-analisefaktore toe vanuit gegewe stellings/scenario's. • Verduidelik hoe PESTWO('PESTLE')-faktore 'n uitdaging vir besighede inhou. • Beveel maniere aan waarop besighede uitdagings wat PESTWO ('PESTLE') faktore inhou, kan hanteer. • Beskryf/verduidelik/bespreek die verskillende soorte besigheidstrategieë. • Stel voor/Beveel aan strategieë om uitdagings geïdentifiseer in gegewe scenario's die hoof te bied. • Bespreek/ brei uit oor die doeltreffendheid (positiewe/ negatiewe) van elke soort besigheidstrategie. Beskryf kortliks/Verduidelik/Beveel aan/Adviseer besighede oor die stappe vir strategie-evaluering: o Ondersoek die onderliggende basis van 'n besigheidstrategie. o Kyk vorentoe en terug na die implementeringsproses. o Vergelyk die verwagte resultate om die redes vir afwykings te bepaal en ontleed hierdie redes. o Neem regstellende aksie sodat afwykings reggestel kan word. o Stel spesifieke datums vir beheer en opvolg. o Besluit op die verlangde uitkoms.

EBW - Rekeningkunde BULIE Plakkaat
Description
Dit kan 'n nagmerrie wees vir die leerders om te leer watter kant die "plus-kant" van 'n T-rekening is. BULIE verduidelik maklik aan die leerders wat die "plus-kant" van elke rekening is. In plaas daarvan dat die leerders honderde rekeninge individueel moet gaan memoriseer, hoef hul net BULIE te onthou. As die leerders daartoe in staat is om rekeninge in die regte katogorieë te identifiseer (Eienaarsbelang, Bates, Laste, Inkomste en Uitgawes), sal hul altyd in staat wees om die "plus-kant" van enige T-rekening te identifiseer. BULIE is een van die belangrikste aspekte van Rekenigkunde en is die eerste ding wat ek vir die leerders leer wanneer dit kom by oorboeking na die Algemene Grootboek & proefbalans.
Lewenswetenskappe

Gr.11 Dierevoeding en spysverteringstelsel
Description
Die opsommings sluit die volgende in: - 5 Hoofprossesse van dierevoeding - Noodsaaklikheid van voedsel - Menslike spysverteringstelsel (Verduideliking en funksies) Spysverteeringskanaal: Mond/Farinks/Esofagus/M aag/ Dunderm/ Dikderm Bykomende organe: Tong/Speekselkliere/Pankreas/Lewer/Galblaas - Villus (dermvlokkie) - Meganiese en Chemiese vertering - Absopsie - Assimilasie - Egestie - Homeostase: Glukosekonsentrasie (Rol van insulien en glukagon) - Diabetes: Tipe 1 en 2

Niere en die menslike urienstelsel
Description
Hierdie dokument bevat opsommings en benoemde sketse oor die menslike nier en urienstelsel vir graad 11 Lewenswetenskap leerders. Inhoud:
- Ekskresie by die mens
- Uitskeidingsorgane
- Metaboliese afvalstowwe en hul oorsprong
- Die menslike urienstelsel
- Die bou van die urienstelsel
- Die inwendige en uitwendige bou van die nier
- Die nefron
- Die werking van die nier
- Regulering van PH in bloed
- Strukturele aanpassing vir nier vir sy funksie
- Homostatiese beheer van water in die bloed
- Homostatiese beheer van soutbalans in bloed
Lewensoriëntering
