Graad 11 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Ouer Graad 11 leerders het soms ‘n bietjie aanmoediging nodig om geïntereseerd en gefokus op hul skoolwerk te bly. Probeer gerus hierdie versameling van Graad 11 Kwartaal 2 hulpmiddels om jou lesse ‘n bietjie op te kikker.
Opsoek na Engelse hulmiddels? Browse the Grade 11 Term 2 collection of teaching resources.
Afrikaans

Gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis
Description
Die volgende dokument bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Kinders Van Die Wind deur Koos du Plessis. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word, met Engelse vertaling waar nodig. Hierdie dokument sluit ook vrae wat gebruik kan word vir hersiening asook die memorandum vir alle vrae. Die vrae sluit struktuur, stylfigure, beeldspraak sowel as inhoud in.
Wiskunde

Graad 11 Wiskunde Boek 1 (Algebra) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra) vir graad 11, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Eksponente
- Wortelvorme
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Rye en Reekse
- Grafieke
- Finansies
- Waarskynlikheid

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 11 – WISKUNDE – OPDRAG & KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.Lewenswetenskappe

GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE – FOTOSINTESE
Description
7 x A4 PDF Aflaaibare opsommings oor FOTOSINTESE wat die volgende dek: Grondstowwe nodig vir Fotosintese Wat is Fotosintese? Produkte van Fotosintese Plek waar Fotosintese plaasvind Proses van Fotosintese Vergelyking vir die Proses van Fotosintese Ligfase Donkerfase Calvinsiklus Belangrikheid van Fotosintese Faktore wat die Tempo van Fotosintese beïnvloed Optimum Lig Optimum Temperatuur CO2 Verryking Bron: Gr 11 Lewenswetenskappe 3 in 1, uitgegee deur The Answer Series Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2021. My School Stuff / My Skool Goeters

Gr.11 Dierevoeding en spysverteringstelsel
Description
Die opsommings sluit die volgende in: - 5 Hoofprossesse van dierevoeding - Noodsaaklikheid van voedsel - Menslike spysverteringstelsel (Verduideliking en funksies) Spysverteeringskanaal: Mond/Farinks/Esofagus/M aag/ Dunderm/ Dikderm Bykomende organe: Tong/Speekselkliere/Pankreas/Lewer/Galblaas - Villus (dermvlokkie) - Meganiese en Chemiese vertering - Absopsie - Assimilasie - Egestie - Homeostase: Glukosekonsentrasie (Rol van insulien en glukagon) - Diabetes: Tipe 1 en 2
Verbruikerstudies
Toerisme

BUITELANDSE VALUTA VERHANDELING: OMSKAKELING VAN GELDEENHEDE
Description
Elke land se geldeenheid het ‘n bepaalde waarde, wanneer die waarde van verskillende lande se geld eenheid met mekaar vergelyk word. As ons, ons plaaslike geldeenheid (ZAR) met die geldeenheid van 'n ander land vergelyk, kan die geldeenheid 'n sekere bedrag werd wees. Dit word die wisselkoers of die koers van wisseling genoem. Dis belangrik om te weet hoe die valuta mark werk en om die omskakeling van een geldeenheid na 'n ander een sorgvry te kan doen.