Graad 10 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Met hierdie versameling van Graad 10 Kwartaal 2 hulpmiddels sal jou lesvoorbereiding vir vlot verloop. Van opsommings en werkkaarte, tot kortvrae en assesserings vir verskeie vakke – daar is genoeg hulpmiddels om te sorg dat jou Graad 10-leerders goed opgelei sal wees!
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse our collection of Grade 10 Term 2 teaching resources here.
Wiskunde

Graad 10 Wiskunde Boek 1 & 2 (Algebra & Meetkunde) Noted
Description
Omvattende Opsommings van Wiskunde (Algebra & Meetkunde) vir graad 10, kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).
- Grondbeginsels
- Breuke
- Algebraiëse Uitdrukkings
- Produkte
- Faktorisering
- Eksponente
- Algebraiëse Vergelykings
- Ongelykhede
- Getalpatrone
- Finansies
- Grafieke
- Waarskynlikheid
- 2D Meetkunde
- Reguitlyn Meetkunde
- Meting
- Gelykvormigheid
- Kongruensie
- Pythagorus
- Analitiese Meetkunde
- Trigometrie
- Trig. Grafieke
- Statistieke

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 10 – WISKUNDIGE GELETTERDHEID – OPDRAG & KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.Fisiese Wetenskappe

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 10 – FISIESE WETENSKAPPE – KONTROLETOETS
Description
SPLINTERNUWE ASSESSERING. Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. STRENG OPGESTEL VOLGENS KABV KWARTAAL 2 ONDERWERPE: 1. Elektriese Stroombane 2. Vektore & Skalare 3. Beweging in Een Dimensie 4. Oombliklike Spoed & Snelheid [100 PUNTE] SLUIT IN: • 'n Volledige nasienriglyn. • Opsomming van kognitiewe vlakke. KONTROLETOETSE & EKSAMENS is heeltemal OORSPRONKLIK, van HOË STANDAARD en volg die Graad 12 formaat om leerders te begin voorberei vir die NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) EKSAMEN.

Gr10 Module 5 Elektrisiteit Klas Presentations
Description
Gr10 Fisiese Wetenskap Module 5 Elektrisiteit Handboek: Bladsy nommers verwys na die "Oxford se suksesvolle fisiese wetenskappe KABV: Gr10 Leerdersboek" Gebruik: Die bronne kan in die klas gebruik word en sluit in oefeninge en memorandums. Die bron sluit in 8 'PowerPoint presentations' oor die volgende onderwerpe: 1. Elektrostatika inleiding 2. Behoud en kwantisering van lading 3. Elektriese stroombane 4. EMK en potensiaal verskil 5. Elektriese stroom 6. Weerstand 7. Resistors in serie 8. Resistors in parallel Dok. Kruger
Geskiedenis
Verbruikerstudies

Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2
Description
Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 5 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.10 Verbruikerstudies – Voedsel en Voeding – Kwartaal 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 30 Bladsye: 5 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.