Graad 12 Kwartaal 2 Hulpmiddels

Hierdie Graad 12 Kwartaal 2 versameling sal jou lesbeplanning vir soveel makliker maak. Dit sluit ‘n verskeidenheid KABV-belynde hulpmiddels in en dek verskeie vakke om jou Graad 12-leerders voor te berei.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Browse the collection of Grade 12 Term 2 teaching resources here.
Afrikaans

Graad 12 Afrikaans HT Gedigte Ontledings (IEB) Noted
Description
Hierdie produk bevat ontledings van 17 gedigte in die Afrikaanse HT vir graad 12 (IEB-kurrikulum) met duidelike uiteensettings, betekenisse en bygevoegde notas deur die opsteller (eksterne party).
- Ballade van die Bose - N.P. van Wyk Louw
- Herinnering - Elisabeth Eybers
- Negester en stedelig - D.J. Opperman
- Die Bokser - Ernst van Heerden
- Die kind wat doodgeskiet is deur soldate by Nyanga - Ingrid Jonker
- 'n Brief van hulle vakansie - Breyten Breytenbach
- Ecce homo - Wilma Stockenström
- Marilyn Monroe: foto in goud - Lina Spies
- Demosthenes, die klipkouer, digby Kalamanta - Fanie Olivier
- Ooggetuie - Louis Esterhuizen
- Briewe uit die Kolonies - Marius Crous
- In Duitsland waar die wolke in gelid marsjeer - Danie Marais
- Verse - Carina Stander
- Flits uit 'n Braaipan - Sheila Cussons
- Jan - Ina Rousseau
- My meisie se wange is sterkoningsappels - Boerneef
- Telkom-gesprek met my ma (2) - Lucas Malan

2021 Graad 12 Afrikaans Eerste Additionele Taal Taak 7 Kontrole Toets 2
Description
2021 Graad 12 Afrikaans Eerste Additionele Taal Taak 7 Kontrole Toets 2

Gedig: Sondagaande deur Fanie Viljoen
Description
Die volgende dokumente bevat gedetailleerde vertalings en notas (analise) van die gedig: Sondagaande deur Fanie Viljoen. Die gedig is in tabel formaat waar elke versreël vertaal, verduidelik en geanaliseer word met Engelse vertaling waar nodig. Ek sluit ‘n .word en .pdf formaat dokument in sodat jy die notas kan aanpas of die formaat daarvan verander as jy sou wou.
Wiskunde

2022 – KWARTAAL 2 – GRAAD 12 – WISKUNDE – KONTROLETOETS
Description
Al die vergelykings, sketse, tekeninge en diagramme is geskep in MSWord en is volledig en maklik om te redigeer (deur enigiemand) - dit verseker dat die assessering aanpasbaar is vir toekomstige gebruik. Hierdie produk word ook deur Learner911 verkoop en is vorige Teacher911 assesserings.
STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.
SLUIT IN:
· 'n Volledige nasienriglyn.
Opsomming van kognitiewe vlakke.
Gr.12 Analitiese Meetkunde
Description
Hierdie kleurvolle voorlegging (29 skyfies) bevat: - Hersiening (belangrike formules, terminologie, inklinasiehoeke en kenmerke van vierhoeke) - Hersiening vrae en oplossings - Sirkels inleiding - Vergelyking van die sirkel met middelpunt by oorsprong - Voorbeelde en oplossings - Vergelyking van die sirkel met middelpunt nie by die oorsprong nie - Voorbeelde en oplossings - Sirkels met raaklyne - Voorbeelde en oplossings (bepaling van vergelykings en koördinate) - Wenke om analitiese meetkunde probleme op te los
Besigheidstudies

Grade 12 Business Studies - Investments Securities
Description
Term 2 - English Only Topic 1 – Investments Dual medium slides – English and Afrikaans Compiled using the latest exam guidelines and amendments, as well as past papers Editable, so you can change what you need to change. Please note, these slides are also available in Dual Medium Teacher D
Toerisme

Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2. Werkkaart/Klastoets.
Description
Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 40 Bladsye: 7 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit. Gr.12 Toerisme - Kort vrae (Alle onderwerpe), Kwartaal 1 en 2 Werkkaart/klastoets. Punte: 40 Bladsye: 7 PDF dokument gereed vir uitdruk. Memorandum ingesluit.