R57.50

!ONTHOU! - Die finale kwaliteitsversekering van enige assessering is steeds die verantwoordelikheid van die onderwyser. - Elke onderwyser is verantwoordelik daarvoor om seker te maak dat die inhoud van die vraestel wel in die klaskamer onderrig is en dat leerders vertroud is met die werk. - Assesserings word in Word formaat gestuur om u in staat te stel om die nodige veranderinge aan te bring. - Assesserings mag nie met ander persone of op onderwysgroepe gedeel word sonder die toestemming van Wiskunde Onnie. !REMEMBER! - The final quality assurance of any assessment remains the responsibility of the educator. - Each educator must ensure that the content of the assessment has been taught in class and that all learners are familiar with the work. - Assessments are sent in Word format to enable educators to make the necessary changes. - Assessments may not be shared with other educators or on educational platforms without the necessary permission from Wiskunde Onnie.

Resource Description

Graad: 5

2023/2024 JOP is gebruik om die assessering op te stel.

Totaal: 30 Punte
PDF & Word Formaat

Memo ingesluit

Inhoud:

Plekwaarde

Getalsinne

Veelvoude

Faktore

Ekwivalente Breuke

Tyd

Herlei meeteenhede

Rangskik getalle in stygende volgorde

Skryf getalle in woorde

Afronding

Basiese Bewerkings

Gewone breuke

Breuke van ‘n heelgetal

Hoeke

3D Voorwerpe

Oppervlakte

Omtrek

Volume & Kapasiteit

Resource Reviews

Store reviews: ( 70 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.