Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 2 Vraestel
$2
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie vraestelle omvat die volgende Modules: 2, 3, 6, 8 en 9 van Kollig Op Leerderboek. Die vraestel bestaan uit twee afdelings: Afdeling A is kortvrae (meervoudige keuse vrae, gee die korrekte definisie vir ‘n beskrywing, waar en onwaar en vrae oor die periodieke tabel) EN Afdeling B bestaan uit twee toepassingsvrae (termiese geleidingsvermoë van materiale en sure en basisse).
Opgestel 2023
Die vraestel op opgestel volgens KABV voorskrifte.
Opgestel: Kwartaal 2 – 2023