R46.00

Resource Description

DOELWITTE VAN LES:

Aan die einde van die les moet leerders begrip hê van verskillende soorte finansiële dokumente, soos:

  • Leningsdokumente (terme van die lening en rentekoers)
    • Rentekoers- en maandelikse heffings
    • Effekte van ‘n verandering in maandelikse terugbetaling
    • State van banke en leningsooreenkoms veranderinge
  • Belastingvorms
    • IRP5, inkomstebelastingvorms vir werknemers, belastingaftrekkings enbelastingkoerstabelle
  • Verstaan die terminologie wat in hierdie dokumente gebruik word.
  • Identifiseer en voer berekeninge uit met betrekking tot die finansiële dokumente.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.